Successfully reported

63 on Coral

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Tania M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het 'n fantasties lang naweek by 63 on Coral gehad. Sal definitief weer gaan. Ons het baie lekker gekuier, ons wou nie huistoe gaan nie. Ons gasvrou het ons met ope arms verwelkom, sy is baie vriendelik en was bereid om ons te help met enigiets wat ons benodig het. Sy het ons vertel van eetplekke in die omgewing en ander interessante plekke wat te sien is, sy het ook vir ons 'n bakkie beskuit ekstra gegee. Sy het self gebak en dit was hemels. Die plekkie was baie netjies en skoon en ons het onmiddellik tuis gevoel daar. Dis nie te ver van Kaapstad af nie, maar dit laat jou vergeet van die gejaag en stres van die stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
63 on Coral
Groot plesier, jul was wonderlike gaste. Hoop jul kom kuier gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryll C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Really a calm environment. So peaceful. Loved the massive couple shower. The stay was pleasant, calm, quiet and peaceful. Really enjoyed it. Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
63 on Coral
Dankie Daryll, hoop ons sien jou gou.

Natasha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Great host, lovely place. Will definitely recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Coral Road, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0940c29c281654df6a2f9d102c4a06537f6b71f8b4720e88f590a7cfc70355aad58cb09fc972d3b11c3ca2e285fcd01dfe29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 63 Coral Road Blue Lagoon Estate 2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060456731404 18.047664769975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang