Successfully reported

63 on Cradock

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gesellig en ruim. Baie skoon, netjies en gesellig. Perfek vir 'n tuiste weg van die huis af. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netjies skoon huis in die mooi dorp. Baie lekker mooi Karoo huis. Perfek vir ons gewees oppad Mosselbaai toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie mooi huis, wat gerieflik geleë is. Loopafstand van alles. Baie skoon en net. Baie lekker gebly, skoon en veilig. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, netjiese verblyf met 'n pragtige tuin. Ons verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Comfortable safe stay. Comfortable home with nothing lacking. Board games for children and books. We felt safe and parked on the street - there were no issues or safety concerns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing! Every second was amazing! So organised and spacious, very safe and feels like you escape from reality. Such a nice place to share with family and friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwendelin F
1 nag
5.0
Jun 2024

Excellent. Everything was simple, no complications. I loved the whole setup. My family was very impressed with 63 on Cradock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Mooi, netjies, skoon en oulik. Ons het die plekkie so baie geniet. Skoon, netjies en uitstekende diens van die gasheer. Sal die plekkie definitief aanbeveel. Een van die beste plekkies wat ek al by oorgeslaap het in Graaf-Reinet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cff46b2b85b036b1b5f60b7e5bedacb1dbe40e6d0274ed0e0e3db376c81c58cc8dcda499d97b168a9ccb08e0017fd38f13e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 63 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.250773819866 24.531419997335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang