Successfully reported
+23

63 Sea Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Lagoon Drive, Sea Lodge Complex, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

63 Sea Lodge is 'n lieflike woonstel wat na die see front, geleë op die sesde verdieping van die pragtige Sea Lodge-woonstelkompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks. Dié woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Dié area maak oop op 'n balkon met sitplek buite en braaigeriewe.

Gaste kan geriewe soos 'n gedeelde swembad, 'n braai-area, onderdakparkeerplek en WiFi-toegang geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 204

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 28 Lagoon Drive, Sea Lodge Complex, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Lagoon Drive, Sea Lodge Complex, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43e9cbebd91e320ec1111d46897209dbb618dd17f1f37b1b714d5f889659383b25160138881b2a955394944d095e7e5f0a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Sea Lodge Complex 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.72179 31.088114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang