Successfully reported

Heaven on the Beach @ Summerseas

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
John O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lekker geslaap. Heerlike, veilige verblyf. Goedgeleë. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zanri H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Fantastiese ligging en geriewe. Die kompleks is fantasties geleë en die woonstel waarin ons gebly het, was baie oulik. Alles gebeur by die kompleks egter deur ’n agent, en alhoewel ons weke vooruit geboek en betaal het, is ek die oggend oppad lughawe toe via WhatsApp laat weet daar was ’n dubbelboeking en ek moes ’n ander woonstel aanvaar, waarvoor ek net ’n Airbnb-link gestuur is. Ons het lekker gebly, maar dis juis om sulke dinge te verhoed dat mens via ’n plek soos die webtuiste boek. Ons het in nr. 42 opgeeindig, so nie by die woonstel waarvoor ek nou ’n resensie los nie. Sal nie weer deur die agentskap boek nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Heerlike verblyf naby strand. Ons het Summerseas baie geniet en sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ons weer PE toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anisa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Great location. Private beach access - what a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfec8dc3bca1ddf3b1d7881e25a35613e68099a312e1c08a270f0c83410b5aaa55a710ec5a0887acca891df3dc3186542c637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 43 Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98700728449 25.671965712967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang