CityScape Nest Suites
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 63 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CityScape Nest Suites in Mosselbaai bied bekoorlike selfsorg-akkommodasie wat ontwerp is vir 'n ontspanne en gemaklike verblyf.
Gaste kan kies tussen 'n suite met 1 slaapkamer en 'n woonstel met 2 slaapkamers. Die suite met 1 slaapkamer beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV. Die woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir groter groepe met 2 koninggrootte-beddens, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n volledige kombuis met yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, en alle nodige breekware en eetgerei, asook 'n sitarea met 'n slim-TV.
Beide opsies sluit 'n privaat patio in vir buite-etes of braai, en die eiendom bied gratis WiFi regdeur.
Ligging
- 63 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 63 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang