Successfully reported

64 on Forest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anver W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Safe, clean and comfortable. Our stay was amazing. When we arrived, everything was on point. The room was spacious and had a lot of light coming in. The environment is quiet and the dog is very friendly. We had a moment where we got to play. Would definitely recommend this beautiful place to family and friends. Thanks for a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very clean, off street parking and a very gracious host. Very good. However, a microwave and toaster would be a good addition to the kitchen, but I am sure that the host will organise that in time. The host was very gracious and accommodating. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-ri G
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlike verblyf. So smaakvol en netjies. Ligging is wonderlik, veiligheid is great en eenheid is so goed ingerig. Greg kommunikeer so goed met 'n mens en het die hele proses seepglad gemaak. Top verblyf in Pinelands.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GREG
64 on Forest
Hi Elri, baie baie dankie vir die vriendelike woorde, ons waardeer dit baie So bly jy het alles geniet en het veilig gevoel. Greg

Tendai Mataranyika M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Great, fantastic and safe. Amazing and it was a quiet and safe place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideaal en sentraal geleë om die Kaap te verken. Pragtige plek, sal dit enige tyd aanbeveel. Die eenheid is ruim en baie netjies binne. Die beddegoed is van goeie gehalte. Die sitkamer is ruim met uitsig op die tuin en swembad. Die badkamer is groot en die linne is van goeie gehalte. Die kombuis het 'n gasstoof en daar was koffie, tee en melk vir ons om te gebruik. Veilige binneparkering. Die eenheid was naby genoeg aan die stad en ook aan die besigheid waar ons moes wees. Ek sal definitief daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GREG
64 on Forest
Baie baie dankie vir die vriendelike woorde, ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien

Una G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

My stay was excellent, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GREG
64 on Forest
Thank you so much, Una! Really appreciate the kind words.

Lanita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Voldoen aan alle vereistes. Pragtige, netjiese plek. Baie veilig, baie stil en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig, gemaklik en veilig. 64 on Forest is 'n pragtige woonstel, veilig, goed ingerig vir 'n selfsorg eenheid, skoon en netjies. Internet het goed gewerk en die bed slaap heerlik! Greg is gasvry en het vir seker gemaak ons is gemaklik en het als wat ons benodig. Veilige parkering vir my voertuig was ook beskikbaar. 64 on Forest sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Nice place. Nice comfortable place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

GREG Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Forest Drive, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c2229a7b1e4b3ebec1ec7d9da9ee49171a345c619252492db3136e521a283ebff4b676c31c95401c187b1ccadd15e4e627c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 64 Forest Drive Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9396449 18.5032837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang