64 Solitaire
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
64 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums. Dit is dus ideaal vir sakereisigers en gesinne.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en elke kamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met stoeltjies, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n rits besienswaardighede insluitend die Pretoria Buiteklub, Uniegeboue, die Voortrekker Monument en Loftus Versfeld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang