Successfully reported
+11

65 @ 3rd

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 3rd Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

65 @ 3rd bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die privaat kothuis is sentraal geleë in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth), met toegang tot die gewilde Kaapweg, winkels en restaurante.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-area en bied slaapplek aan 2 gaste in 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis beskik ook oor 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en 'n ketel en broodrooster. In die sitarea is 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. Die kothuis is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, badhanddoeke en 'n haardroër. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, en die eiendom is omhein met elektriese heinings.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en buitesitplek. Die kothuis is veilig met 'n paniekknoppie, gewapende reaksie en elektriese heining rondom die eiendom. Aandete kan voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste. Wasgoed kan ook gereël word om in die hoofhuis gedoen te word teen 'n ekstra koste. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar, dit moet voor aankoms gereël word. Die kothuis funksioneer op 'n self-inklok-basis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Die mees vriendelikste, tegemoetkomende gasvrou. Verblyf is ruim, netjies. Verskriklik lekker!
Sep 2025
Hannelie C
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was fantasties, ruim en alles wat jy nodig het vir n gemaklike verbl. Die verblyf was fantasties, ruim en alles wat jy nodig het vir n gem...
Sien meer
Jul 2025
Zelda V
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel aan. Baie netjiese plekkie. Dit het alles wat 'n mens nodig het. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2025
Paul W
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Accommodation exceptionally clean and modern. The host went out of her way and went the extra mile to make our stay pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Hendrika T
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster verblyf. Baie netjies, gerieflik geleë en alles wat jy nodig het, tot heerlike bederfies in die yskas. Top verblyf, dankie Deidre.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 65 3rd Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Gaste dink 65 @ 3rd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 3rd Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316962c1de22d3a522331be096cc5d5e32bacf8869bfd34d5500eb9cc0966b186fc2df157b7e7e62ca481895656b209f716b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 65 3rd Avenue Newton Park 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951684299665 25.567184842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang