65onCliff
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie luukse gastehuis bied ononderbroke see-uitsigte oor Walkerbaai tot by die Kleinrivierberge en is een van die beste walviskykplekke ter wêreld. Dis 'n ideale plek om net te ontspan of as basis om alles wat die Overberg bied te verken.
65onCliff, wat sorgvuldig ontwerp is om sy unieke posisie te benut, het slegs 4 gastekamers wat almal see-front met ononderbroke asemrowende uitsigte oor Walkerbaai.
Sopiesklip en Otterbaai het beide 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en balkonne met gemaklike stoele om die talle seelandskappe vanuit jou kamer te bekyk. Langbaai het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Balkon met gemaklike stoele. Mudge Point het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n ruim sitarea met see-uitsigte maar geen balkon nie.
Jy sal verkykers in al die kamers kry om die walvisse, dolfyne, robbe en kormorante dop te hou.
Al die kamers het lugversorging en Espresso-masjiene met koffiestasies. 'n Eerlikheidskroeg in die sitarea sal jou toelaat om plaaslike wyne te geniet en te ontspan. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir alle gaste. Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien.
Buite is daar 'n swembad en 'n groot dek waar jy die son geniet en na die walvisse, sonsondergange en seelandskappe kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stewart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 65 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 65onCliff het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang