Blue Crane Estate 66
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 66 Blue Crane Estate, Eagles Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Crane Estate 66 bied moderne, lugtige en gerieflike verblyf naby die sentrum van Dullstroom waar gaste verskillende boetieks en 'n verskeidenheid restaurante kan vind. Die area is ook bekend daarvoor dat dit die grootste whiskey-keuse in die Suidelike Halfrond het en die Highland Gate Gholf- en Trout Estate is net 20 km weg.
Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n binnebraai-area en 'n lessenaar. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die huis gebruik sonkrag en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 66 Blue Crane Estate, Eagles Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 66 Blue Crane Estate, Eagles Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang