669 AP
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 669 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
669 AP is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die eienaar se woning. Dit is sentraal geleë in Amanzimtoti en is naby verskeie winkelsentrums, restaurante en die hospitaal.
Hierdie woonstel met 1 slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, vir tee- en koffiemaak. Die eenheid het 'n TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste geniet die agterplaas met 'n lieflike swembad, en hulle het toegang tot veilige parkering op die perseel agter 'n elektriese heining.
Ongelukkig word geen troeteldiere by die eiendom toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maritsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 669 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 669 AP het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 669 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang