Kelp Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Ingang Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R709R639 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kelp Cottage bied verblyf in 2 aparte gastekamers in 'n aparte gebou, weg van die hoof rondawel, elk met 'n privaat ingang. Die omgewing is vreedsaam en stil, wat dit 'n ideale oornagverblyf maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige plek om te slaap na 'n ete.
Verblyf word in 2 eenhede, Walvis en Lobstert, voorsien. Hierdie 2 eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste, met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke gastekamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi, 'n radio, TV en veilige parkering is beskikbaar.
De Kelders bied walviskyk van Julie tot November, en daar is verskeie ondergrondse grotte om te verken, insluitend die Klipgat-grot, waar die oudste oorblyfsels van moderne mense gevind is. Gansbaai is slegs 2 km weg en bied 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees, sowel as verskeie aktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 69 Ingang Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Kelp Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Ingang Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang