69 Portobelo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Beach Boulevard West, Portobelo 69, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
69 Portobelo is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in 'n kompleks, 350 m vanaf Diaz-strand en die Diaz-waterpark in Die Voorbaai.
Die woonstel kyk uit oor die kompleks en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Vir gerief word beddegoed en badhanddoeke voorsien,
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Onbeperkte Wi-Fi word daagliks verskaf.
Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n gasbraai wat oor die swembad uitkyk. Veilige motorhuisparkeerplek word voorsien. Die gemeenskaplike swembad en houtbraaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos bergfietsry, 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Garden Route Casino en die Cape St Blaise-vuurtoring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Itai Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Beach Boulevard West, Portobelo 69, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 69 Portobelo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Beach Boulevard West, Portobelo 69, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang