Successfully reported

7 @ Brainline

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent accommodation. Rooms are spacious, clean and have everything you need plus more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. What you see in the photos is exactly what you get and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker oorgebly. Baie gerieflik, netjies en modern. Goed toegerus en slaap is snoesig. Baie veilig met parkering langs die eenheid. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Ons keuse as ons Pretoria toe gaan. Ons sal altyd hier boek as ons Pretoria toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons was 'n familiegroep wat 'n troue bygewoon het. N wonderlike vondst! Die verblyf het ons aangenaam verras, baie ruim kamers, goed toegerus vir selfsorg met selfs 'n lugbraaier. Pragtige rustige gronde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gemaklik, rustig en waarde vir geld. Baie lekker gebly. 7@Brainline is kindervriendelik en die kamers is baie groot. Dit is ideaal indien jy 'n groot familiebyeenkoms het en jy sommer die hele plek wil boek. Die eenhede is ook baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal weer en weer en weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Bly altyd lekker by Brainline. Lekker groot eenhede en altyd skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike, flinke kliëntediens. Ons het besonder lekker gebly. Uiters bedagsaam en uitnemend toegerus. Pragtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 004
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 004
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 004
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe500d913a99ddd01b150eb1f99810f57174ec12c2ad7c36bfa2a9d8e640d24844aacdb3c592569cec863b5cf5ee7f9181bff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 004 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang