Successfully reported

7 @ Vanderschyff

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Izaak S
1 nag
5.0
Okt 2025

Voel asof 'n mens die mense daar al lankal ken. Skoon, netjies en veilig. Die ontvangs was uit die boonste rakke. Vriendelik, bedagsaam en wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustige, stil buurt en veilig. Parkering voldoende. Vriendelike gasheer en gasvrou. Eenheid lekker nostalgies en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Jenny en Kobus, Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom gerus weer!

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik, skoon diens en naby die hospitaal. Baie lekker gebly, net die regte plek as 'n mens in Pretoria moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaak S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Eienaars was baie behulpsaam en 'n plesier om mee te gesels. Niks het kortgekom. Plek was 'n plesier en die ontvangs uit die boonste rakke. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie netjies en veilige area. Lekker gebly. Baie lekker gebly. Skoon en veilige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful, private and beautiful. Amazing, would definitely recommend and is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Thank you, Rosina, It was a pleasure hosting you, and I am happy that you enjoyed your stay here with us.

Elmien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Huis weg van die huis! Ons het hierdie blyplek as 'n absolute oase ervaar, terwyl ons by ons dogter wat op Onderstepoort studeer gekuier het. 5 minute se ry vanaf die kampus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Elmien, baie dankie vir jul bespreking hier by ons! Dit is altyd 'n plesier en lekker om gaste soos julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom.

Maggie N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Skoon, vriendelik, gemaklik. Wel gedaan. Vir seker aan tebevole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nell-marie R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wegbreek. Pragtige plek en tuin. Adri is die perfekte gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harvey B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Lekker verblyf in 'n lekker omgewing, wat nie te duur is. Dit was 'n vinnige besigheidsbesoek aan Pretoria, so ons kon nie die pragtige tuin geniet nie. Die verblyf het aan ons vereistes voldoen, naamlik koste, geriewe, en nabyheid aan Eugene Marais Hospitaal. Ons was ongelukkig dat Netflix asook die internetverbinding nie gewerk het tydens ons kuier. Die eienaars is besonders vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Brian vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Gelukkig is die Wi-Fi en internetverbinding nou herstel. Telkom het 'n nuwe router verskaf en ons het dit geïnstalleer asook nog 'n versterker. Groete Adrie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnEpecMN8KSpTKqGWRtDwyGGDxxMzxj9O4VFumwrXjDchbrgW36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 7 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687417524037 28.194542148479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang