7 Beau Rivage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Beacon Isle Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            7 Beau Rivage is 'n selfsorg-woonstel met 'n mooi uitsig oor poele op die veilige Beau Rivage Landgoed naby die strand. 
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en wasbak het. 
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n toonbank met 4 stoele en die leef-area het sitplek, asook 'n platskerm-TV. Dié area lei na die balkon wat spog met 'n buite-etenstafel. Gratis WiFi word voorsien. 
Veilige parkeerplek word voorsien. Die Beau Rivage-kompleks het 'n gemeenskaplike buite-swembad, 'n tuin en braaigeriewe.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Beacon Isle Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Beau Rivage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Beacon Isle Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang