Successfully reported
+23

7 Fleur Park

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 7 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

No 7 Fleur Park is deel van die Fleur Park Vakansieoord in die bekoorlike dorpie Gordonsbaai en is direk op die strand geleë. Fleur Park is direk langs Harbour Island geleë met sy lewendige marina-atmosfeer. Gaste word bederf met 'n verskeidenheid restaurante op Marina se rand en elke smaak word voorsien, alles 'n gemaklike stap van die kothuis af.

Die eenheid het 2 slaapkamers en kan tot 5 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Albei kamers het 'n volledige en suite-badkamer. Huisgerief en toerusting word gevind in die volledig toegeruste kombuis met ontbythoekie. Die oopplan-leefarea het 'n strandstyl-sitkamer en -eetarea met 'n slaapbank vir 1 bykomende gas.

Vir daardie wonderlike someraande is daar 'n toegeboude, onderdakbraai-area met sitplek vir 6 persone. Bring asseblief jou eie braairooster en eetgerei. Hierdie stoep-area het 'n wonderlike uitsig oor die see.

Visvang is ideaal vanaf die rotse, net 'n hanetreetjie van jou kothuis af. 'n Magdom ander doendinge word gevind net 'n paar minute se ry vanaf Fleur Park. Die eenheid is ongeveer 20 meter van die strand af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • No 7 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 7 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abcf6aa0c9d3eaa100f1aad349dd4be3ca41d35ad9ed12abee90d3b19d395bccaefa3c6e3383cd3a6662a77941623fb6a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 No 7 Fleur Park Faure Marine Drive 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.152356544976 18.86027216904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang