Successfully reported

7 Fonteine Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goed vir die siel. Ons het onlangs by 7 Fonteine Guest Farm gebly en dit was 'n ongelooflike ervaring! Die plek is pragtig, rustig en perfek vir 'n wegbreek uit die stad. Die akkommodasie was netjies en baie gerieflik, en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ontspanning en natuur. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Regtig 'n baie gerieflike plek. Dit is baie netjies en baie meer ruim as wat die foto's wys. Dink dit is regtig goeie waarde vir geld en ek sal beslis weer gaan. Die bed is ook baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige wegbreek. Ons het lekker gebly by 7 Fonteine. Kommunikasie was maklik en vriendelik. Verblyf was mooi skoon en netjies. Rustige en veilige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leannie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker by 7Fonteine. Pragtige plekkie op die dam, veilig, rustig, alles wat ons nodig gehad het vir die aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Visvang paradys. Ek en my vrou het ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Geestelike en fisiese ontspanning. Wonderlike plek om saam met vriende heen te gaan. Skoon, gerieflik en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joria N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Reën het die vervoer moeilik gemaak, maar die plek is so mooi. Pragtige plek, sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Great stay with beautiful views and quality kitchen amenities. We had a wonderful stay and thoroughly enjoyed the accommodation. Its convenient location close to town made exploring the area easy, and the rooms offered a stunning view of the dam. The high-quality cooking equipment was a pleasure to use, and we appreciated that our rooms were cleaned daily. A few suggestions for improvement: adding a microwave and a small tabletop oven in the room would make cooking even more convenient. The rooms were equipped with battery-powered fans, but we couldn't find charging cables. As a result, some of us were unable to use them, making the rooms quite warm and increasing discomfort from mosquitoes. Similarly, the side lights in some rooms didn’t work, so we had to rely solely on the ceiling lights. A proper bedside lamp and a functional fan would be ideal. These are just minor suggestions, as overall, we had a fantastic experience and truly enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Loved it. Very quiet and the room had all we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebello Dominick T
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

I had an absolute blast and will be bringing friends over for my birthday in October. Hosts were always on hand with anything I needed and I felt welcomed. Maybe add a microwave as sometimes you have leftovers and need to warm them the following day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA500ce11a22143bbf14ac4eeea7170273efee7abe2cfde999920aac12da841b89a1ecb83b843127c903e33a18773ad2f86c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 7 Fonteine Saulspoort Farm 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.236611635546 28.370883464813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang