Successfully reported
+9

7 Foreshore

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 Foreshore is in Langstrand aan die Namibiese kus en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede op 'n residensiële perseel. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n plafonwaaier in elke eenheid.

Braaigeriewe is beskikbaar asook 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan by die boma voor die huis sit en die son oor die see sien sak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pierre L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie rustige en skoon plekkie. Sal weer daarvan gebruikmaak.
Aug 2025
Ludwig P
Saam met lewensmaat
5.0
Outydse weelde by die see. Fantastiese geriewe.
Jul 2025
Carlos F
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens, heerlike verblyf, aanbeveel, gasvryheid op sy beste. Wat ’n wonderlike naweek! Heerlike akkommodasie, ‘n pragtige kamer, en ‘n gasvrou wa...
Sien meer
Jul 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die moeite werd. Absoluut fantasties.
Des 2024
Nadine O
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly host and beautiful apartment. I had a great stay, thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
  • Gaste dink 7 Foreshore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARujC8A0UCzEVeSlg1n2paL5WkB7VbVOjeMslEsIiztj0pneOdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 7 Foreshore Street Langstrand Erongo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -22.83191 14.541777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang