7 Foreshore
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            7 Foreshore is in Langstrand aan die kus van Namibië geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, familie of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.  
Die verblyf, geleë op 'n residensiële eiendom, bestaan uit 2, aparte eenhede om van te kies wat tot 2 gaste in elk op 'n slag kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n dubbelbed en het sy eie, privaat badkamers wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisareas in die eenhede het 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 
Die eenhede het ook 'n plafonwaaier in elkeen, vir daardie warm somersdae. 
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma aan die voorkant van die huis waar gaste 'n vuur kan maak terwyl hulle die sonsondergang oor die see geniet. 
Daar is parkeerplek op straat beskikbaar by die huis.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
- Gaste dink 7 Foreshore het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Foreshore Street, Langstrand, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang