7 Illovo Views
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 Illovo Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n rustige kompleks in die woonbuurt Illovo Beach. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op 'n stoep met see-uitsigte ontspan en 'n privaat tuin met braaigeriewe geniet. Die kompleks is gesinsvriendelik, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die strand is net 'n kort entjie se stap ver, waar gaste kan sonbaai, swem en rustige staptogte langs die kuslyn geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Courtenay Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Illovo Views het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang