Successfully reported

7 Marine Court - HC14

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het die kuier baie geniet, en die eenheid is baie goed toegerus. Die ligging is uitstekend en baie sentraal. 'n Mens kan maklik loop na restaurante in die omgewing, en ander fasiliteite is ook binne bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2017

Uitmuntend Lieflike akkommodasie, baie nuut en netjies, silwerskoon, goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke, volledig toegeruste kombuis met Nespresso-koffiemaker, fantastiese diens van verhuringsagent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilanda
7 Marine Court - HC14
Baie, baie dankie, Madelyn. Dis so lekker om te hoor julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste! Kom kuier asb. weer vir ons. Groete, Ilanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 660
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 660
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, 7 Marine Court, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA327662142776e8dd439fbafb532bc870bb7f12213e655cde2fdcafac1dd788adb0dcfd3629fbbd7862978d004d4139c056d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 660 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marine Drive 7 Marine Court 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418746 19.24384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang