7 Mill
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Mill Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
7 Mill is in Albertinia geleë, 'n rustige plattelandse dorpie tussen die Indiese Oseaan en die Langeberge.
Verblyf bestaan uit 'n drieslaapkamerhuis wat gerieflik gemeubileer is. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het twee enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, terwyl die kombuis volledig toegerus is en al die benodigdhede het vir gaste om gekookte maaltye voor te berei. Die sitkamer is oopplan en beskik oor 'n TV met plaaslike kanale en daar is ook 'n patio buite met 'n ingeboude braai en tafel en stoele.
Die area bied pragtige uitsigte oor die kusgebied langs die Gouritzrivier en is bekend vir sy oorvloed aalwyne wat in die distrik groei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Mill Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Mill het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Mill Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang