7 on Disa Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Disa Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 on Disa Self-catering Accommodation is 'n gastehuis wat in Milnerton geleë is. Dit bied gedeelde selfsorggeriewe en dis ook ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkelsentrums.
Die verblyf by 7 on Disa Self-catering Accommodation word in 6 en suite-kamers aangebied. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n privaat badkamer en basiese geriewe vir maaltye verhit en eet, asook 'n yskassie. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en gratis WiFi in elke kamer. DIe gastehuis het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om maaltye voor te berei, en braaigeriewe in die tuin. Beperkte parkeerplek is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Disa Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 on Disa Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Disa Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang