Successfully reported

7 On Fick

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Ryan T
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Loved it. Nice and private, no one bothered me. People are very friendly; I would come back any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlton W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekke kuier, gewis! Fantasties! Absoluut privaatheid respekteer. Alles skoon, netjies, en in plek. Waarde vir geld, beslis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns W
1 nag
4.8
Mrt 2025

Perfekte oornag. Verbasend lekker. Lieflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2025

Lekker gebly by 7 on Fick. Baie lekker gesellige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jan 2025

Baie oulike en rustige woonstel. Ek het baie lekker gebly. Die woonstel het alles wat jy benodig. 'n Groter spieël sou lekker gewees het vir wanneer jy hare droogblaas, en ek sou ook meer veilig gevoel het met 'n veiligheidshek of veiligheidslot by die woonstel se skuifdeur. Dan het ek net gesien in die stort dat die gaatjie waar die water uitloop se dekseltjie was weg, en mens kan jou voet seergemaak as jy verongeluk daarin trap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Was op reis en het slegs 1 nag oorgeslaap. Daar is geen geslote hek waaragter jou voertuig kan staan nie. 'n Verbyganger tot die perseel het vrye toegang tot jou voertuig. Die stortuitlaat het nie 'n dekseltjie/siffie nie en het grillerig voorgekom. Die gordyne by die skuifdeur hang onnet en is plek-plek met tou vasgemaak. Die bedmatras kan ook vervang word. Geen veiligheidshekke voor skuifdeur wat toegang bied tot die woonstel. Die vorige gas se mes en teelepel het nog op die wasbak se droograk gelê en daar was geen afdrooglap om skottelgoed af te droog nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

kayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea5b2df2d664bd1420897d643bd36850e7a39e0e51a48ed2575621e0fab34e981ccb3f1f10218e1ea7727e8269e1597f2ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 7 Fick Close Eden Park 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.86952203839 18.681114233514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang