Successfully reported
+26

7 on Laibach @ Buhrein Estate

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 12 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Laibach Road, Buhrein Estate, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 on Laibach @ Buhrein Estate is 'n lieflike selfsorgeenheid wat op die veilige Buhrein Estate, in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë is. Hierdie stylvolle woonstel skuil teen die hange van Durbanville, en bied 'n rustige atmosfeer. Dit is naby die lewendige Bossa Good Times Bar and Restaurant. Dit bied maklike toegang tot die N1 en is 20 minute vanaf beide Kaapstad Internasionale Lughawe en Stellenbosch. Hierdie is 'n uitstekende opsie vir reisigers wat gerief soek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n lieflike balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Valda C
5.0
Dit was 'n aangename kuier. Het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Netjies en oulike woonstel.
Jun 2025
Mikayla V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable stay with a friendly, accommodating host – would love to return. We had such a lovely stay here! The place was nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cecelia H
Saam met lewensmaat
5.0
It was clean and the rooms were big enough. It was okay; we had a nice stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Goldie T
Gesin met tieners
5.0
Netjies, veilig en gerieflik. Dankie vir behulpsaamheid gedurende die verblyf. Ja, ons het lekker gebly en sal weer kom. Uitstaande gehalte verblyf en...
Sien meer
Apr 2025
Gurschin K
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Ons het baie lekker gebly, regtig ek kan nie kla nie, eerlikwaar.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Laibach Road, Buhrein Estate, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 on Laibach @ Buhrein Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Laibach Road, Buhrein Estate, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd30a555180605e85e7e46536b05b7857b7f59b1eb95464dc446e10b025323b248e5ed7a01742025b8b00d9ff75f5561b4de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 7 Laibach Road Buhrein Estate 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.820952643136 18.718608036771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang