7 on Rawson
-
Kapasiteit: 9 persone
8 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Rawson Street, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
7 on Rawson is 'n pragtige gesinshuis uit die 1920's, gevul met sjarme en karakter. Die huis is geleë in Knysna, 'n dorp langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.
Die huis bestaan uit vier slaapkamers en een en 'n half badkamers, wat slaapplek bied vir tot agt gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n bababedjie. Die tweede en derde slaapkamers is ook gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die oorblywende slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en die kombuis het 'n eetkamertafel met stoele en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Die huis beskik ook oor 'n omheinde oprit, 'n voortuin en 'n groot agtertuin wat ideaal is vir kinders om in rond te hardloop. Die tuin sluit 'n trampolien, 'n boomhuis en 'n tafeltennistafel in. In die somer is daar ook 'n bogrondse plonspoel. Daarbenewens is 'n gasbraai en gratis WiFi ook beskikbaar.
Die eiendom is geleë binne 300 meter se stap van die Waterfront en 100 meter van die plaaslike sportvelde, waar die meeste sport- en sosiale geleenthede gehou word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Rawson Street, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 9 persone
8 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Rawson Street, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang