Successfully reported

7 on Strauss

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. Baie skoon en netjies. Veilige parkering agter by die eenheid. Tannie Rina is dierbaar en vriendelik. Sou 6 sterre gee as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie baie dankie julle twee. Ek waardeer jul resensie opreg. Pas julself mooi op. Ek kyk uit na 'n volgende kuiertjie. Vriendelike groete

Isabella B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Daar was voldoende parkering vir ons bakkie en kamptrailer. Baie lekker geslaap, goeie linne, goed toegerus en nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie baaie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit was vir my 'n voorreg om julle te akkommodeer en sien ek werklik daarna uit om julle weer in die toekoms alhier te verwelkom. Vriendelike groete Rina

Elrie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The host was friendly and we would definitely book here again. Had an incredible stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie baie dankie vir jul resensie. Ek sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms by "7 on Strauss" te verwelkom/akkommodeer. Voorspoed vir die Nuwe Jaar.

Katri L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Waarde vir jou geld, uiters netjies en skoon. Dit voel soos huis!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie baie dankie vir jul resensie. Dit was heerlik om jul hier te akkommodeer en sien ek daarna uit om jul in die toekoms weer hier te verwelkom.

Ilsette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rus en versterk. Klinies skoon. Stil omgewing. Gasheer baie vriendelik en verwelkomend. Ekstra dingetjies wat ons verblyf so gemaklik gemaak het. Dankie vir die eetgoedjies en die ontbyt graanblokkies was 'n verrassing. Daar was ook 'n goeie versameling van interessante boeke wat agtergrond gee oor die omliggende historiese plekke soos Meiringspoortpas, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie dankie vir julle resensie / terugvoer. Dat my gaste gelukkig moet wees, is my eerste prioriteit en sien ek daarna uit om julle weer te "7 on Strauss" te kan akkommodeer. Voorspoed en vriendelike groete.

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Heerlik gerus. Baie entjies en skoon, ook baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
7 on Strauss
Baie dankie vir u resensie. Ek waardeer.

Johann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig netjiese plek. Alles wat nodig is. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker oornag. Die netheid van die plek was opvallend. Heerlik gebraai. Lekker geslaap. Baie vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer by 7 on Straus 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie baie dankie. U terugvoer word opreg waardeer. Dit was en sal altyd 'n plesier wees om jul weer by "7 on Strauss" te verwelkom. Voorspoed en vriendelike groete

Gert P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Perfect. Heerlik gewees om te oornag. Dit was skoon. Dankie, ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie dankie vir die resensie, Gert. Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om jou hier te akkommodeer en sal dit ook so wees in die toekoms.

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, veilig en baie skoon. Die plekkie was netjies, die netjiesste plek in al my jare se oornagplekkies. Gasvry ontvang, absoluut wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie baie dankie, Antoinette. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Ek glo ek sal julle in die nabye toekoms weer hier sien.

Anriette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Uitstekend! Puik, netjiese verblyf. Seker die netjieste gastehuis waar ons al ooit gebly het. Veiligheid is baie goed. Voertuig het onder afdak gestaan agter beams. Ons het krag gehad tydens loadshedsing wat wonderlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
7 on Strauss
Baie dankie, Anriette, vir jul resensie. Ek waardeer dit regtig baie en is so bly jul was gelukkig en tevrede. Dit was vir my 'n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer en wees verseker, ek sien uit na jul volgende besoek. Voorspoed vir julle. Rina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Straus Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA977a0c6a9f08a927e9e10e02b2dbce2d4c7ad13e99ea9ddb9cd80fe947a3f63855d49e78b597bdb18e1bb4cfb50c41cbe9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 7 Straus Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.356326254772 22.599873386576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang