Successfully reported
+10

Rio 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Orange Rock Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rio 7 is 'n oulike woonstel, ideaal geleë in die Rio-kompleks in Uvongo. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die strand en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamer is ingerig met 'n bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel geskik vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.

Geniet 'n koppie koffie of 'n maaltyd op die ingeslote balkon terwyl jy die sonsondergang dophou. Gaste kan ook 'n see-uitsig en 'n uitsig oor die lowerryke omgewing geniet terwyl hulle by die eetarea vir 4 gaste ontspan. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Leefareas 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jay Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Orange Rock Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Orange Rock Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb2f7257363a8a7aa931ab06f0f6c5da53cd231957df663a380bbb4d97b48dec20855da2a5b0eb56298e3144dbfa56dd2ada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 10 Orange Rock Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8215189 30.4025643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang