7 Saint Andrews
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Saint Andrews, White River Golf Course, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 Saint Andrews is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word wat op die Witrivier-gholfbaan geleë is. Gaste het toegang tot die gholfbaan en die geriewe op die landgoed.
Verblyf by 7 Saint Andrews beskik oor 3 slaapkamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n 18 putjie-gholfbaan, tennis- en muurbal- en Padelbane, en die klubhuis met 'n swembad. Bergfietsry- en staproetes is algemeen in die area.
7 Saint Andrews is naby die wêreldbekende Krugerwildtuin, gewilde vissersdamme, gesondheidspa's en welstandsentrum, heerlike eet- en inkopiegeriewe, asook 'n verskeidenheid restaurante binne 'n radius van 10 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Saint Andrews, White River Golf Course, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink 7 Saint Andrews het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Saint Andrews, White River Golf Course, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang