Successfully reported

7 Willowby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marlin K
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Asem roowend. Ek het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Gerieflik. Netjies en skoon. Gerieflik geleë naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n baie rustige kuier. 7 Willowby word beslis aanbeveel, vanaf die warme ontvangs tot die luukse en gemaklike verblyf kan ek die gasvrou nie afmerk nie. Ek sal definitief weer daar bly, hul is ook baie buigsaam en kon op kort kennis help met 'n laat inteken tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome and highly recommended. Room was neat and comfortable. Host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia Z
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike verblyf! Baie oulike, netjiese en skoon plekkie. Ons het dit baie geniet om daar te slaap. Ons sou net graag 'n klein mikrogolfoond wou hê om iets warm te maak. Verder uitstekend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
1 nag
5.0
Apr 2025

Rustig, vriendlike ontvangs, veilig. Baie mooi plekkie in 'n mooi buurt, ek het soos 'n baba geslaap. Ek dink egter dat daar 'n mikrogolf kort in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netjies en skoon. Baie lekker gebly, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wandisa S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantastic, wish I could have stayed more. My stay was so relaxing it felt like a luxury home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie skoon en netjies en gerieflik geleë. Ontvangs was hartelik en baie vriendelik, het dit terdeë geniet om daar oor te slaap. Sal 7 Willowby beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Such a lovely experience to stay at 7 Willowby! From the 1st welcome message still at the airport, we were warmly welcomed by our lovely host. The room is stunning, impeccably clean and the attention to detail was faultless. 7 Willowby is excellently located, with easy access to main roads in every direction. The hosts went above and beyond to ensure we enjoyed a great stay. We will definitely return again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

HESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Willowby Crescent, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f0ea4add4175ce271056c47ca312369191faa8b997ee03ce6328d45e355b06ca0296d49c85d0575dedf5f0b5f569a03593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 7 Willowby Crescent Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.948261425077 25.522750024537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang