Successfully reported
+9

70 on Fairway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Fairway drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

70 on Fairway is in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus, geleë en is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Hierdie area is vir die Weskus Nasionale Park, sweefski, seilplankry, visvang en seekosrestaurante bekend. Hierdie eenheid spog met 'n pragtige uitsig oor Langebaan se strandmeer en die Gholflandgoed.

Dié verblyf het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, gratis WiFi en verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe, in.

Gaste het ook toegang tot die swembad en braai-area. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan en perdry langs die strand in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Ligging

  • 70 Fairway drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Fairway drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89014b1b46f7c31c5afba481a67f1fcc397ad70ea6d335fecc4f904292f183f7f7802ba1d64a3a4efdef9689e40f4b82b826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 70 Fairway drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082179918945 18.047255685879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang