701 Zeeland Pier
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
701 Zeeland Pier bied luukse akkommodasie in die hartjie van Kaapstad en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die pragtige woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad. Mouille Point-strand is net 3 km weg, terwyl die gewilde Seepunt-promenade slegs 4 km van die eiendom af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang