702 Bermudas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 74 Lagoon Drive, The Bermudas, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
702 Bermudas is 'n lieflike selfsorgwoonstel met ongerepte see-uitsigte, geleë in 'n veilige gebou reg op die strandfront in Umhlanga. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde vakansiebestemming kan verken en geniet.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die twee ander slaapkamers is albei gemeubileer met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met uitsig oor die strand, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en direkte toegang tot die strand en die promenade via 'n hek geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 17 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Gateway Theatre of Shopping, Mount Edgecombe Country Club en uShaka Marine World.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Bonny Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, The Bermudas, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 74 Lagoon Drive, The Bermudas, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang