Successfully reported

702 Canal Quays

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Maxine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Clean, beautiful, comfortable stay with stunning views. I stayed 3 nights at 702 Canal Quays and had a fantastic experience. The apartment was clean, absolutely beautiful, and very comfortable. The view was amazing—definitely a highlight of the stay. I’d highly recommend it for anyone looking for a peaceful and stylish spot near the waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Great position for city access and waterfront. I liked the location; the unit needed some maintenance as the door fell off the cupboard. A bit noisy due to its location, but really easy access to the waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nicole
702 Canal Quays
Dear Mr Meikle, Thank you for staying with us at 702 Canal Quays and for your valuable feedback. We do apologise for the inconveniences caused by the cupboard's door during your stay. Please note that we have fixed the cupboard's door. We normally ask our guests not to leave both doors open due to the tunnel of wind we have experienced in the past. Once we leave one of the doors open, and by the time you open the other door, the wind can damage the cupboard door, and that is probably what happened. We will make sure that a similar situation does not happen in the future. With kind regards, 702 Canal Quays Team.

Theo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Geen. Kombuis wasbak het nie 'n prop gehad nie en was ook verstop. Laai van eetgerei se handvatsels was stukkend. Koffiebekers was gevlek. Volgens die WhatsApp-boodskap van u, was my gasheer. Dit was verwarrend vir my, want ek is ontvang deur mnr. Papy, blykbaar die agent. Maar ek is deur hom ontvang en het betaal, en hy het belowe dat dit gister terugbetaal sou word. TV-kanale was maar min.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2020

Hulle het geadverteer dit het slaapplek vir 3, maar die bed wat ingesit is, was vir 'n kind en nie vir my volwasse seun nie. Die vloere was nie so skoon nie. Dit was ook pynlik om die breekskadedeposito by die inklokdatum te betaal, want ek was nie van plan om my CCV-nommer vir my kredietkaart te gee nie. Die fooi is egter onmiddellik terugbetaal ná ons verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johrina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2020

Dit was rustig en ontspanne, nie geraas nie, maar internet swak. Die eenheid is netjies en voldoen aan die vereistes. Vir die bedrag (waarde vir geld) moet daar darem volle internet wees, wat werk. Die komplimentêre koffie, tee, ens. voel ek moet in toe sakkies wees, agv Covid en die huidige. Higïene toestand waarin ons is. Daar was 'n pot Jacobs-koffie wat kliphard was en ook gemeng met suiker in pot. Teesakkies baie oud in pak. Daar was geen handreiniger van die Covid tyd nie. Persoon wat ons ingeboek het, het daar aan TV gewerk en DStv en geen handreiniger gehad nie. Ek moes toe met my eie reiniger dit skoonmaak, want hy het niks by hom gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 3 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cast Anchor Way, Foreshore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZmYyNjU1LTI5OGItNDlkMi05N2VlLTdlMGU5NDhhYmNhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 320 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 1 Cast Anchor Way Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.913454582444 18.424929360713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang