71 Kyalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Marine Drive, 71 Kyalanga, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
71 Kyalanga is in die Kyalanga-strandfrontkompleks op Umhlanga se strand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3-slaapkamerwoonstel met asemrowende see- en stranduitsigte.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Hierdie slaapkamer het ook 'n privaat sitkamer, vanwaar mens kan ontspan en die pragtige see-uitsigte kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n lieflike toegeboude balkon met see-uitsigte. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die woonstel is toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Gaste het toegang tot parkeerplek in die kompleks.
Die kompleks bied 'n swembad wat gaste welkom is om te gebruik, en bied toegang tot die promenade en strand. Daar is gerieflikheidshalwe winkels en restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 181
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Marine Drive, 71 Kyalanga, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 71 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Marine Drive, 71 Kyalanga, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang