Successfully reported
+32

71 The Beacon Sea View Unit

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

71 The Beacon Sea View Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte vanaf die patio. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Shaka's Rock geleë, net 210 m vanaf Thompson's Beach en die getypoel.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea, geskik vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en die ander badkamers het beide 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale, en plafonwaaiers is beskikbaar vir daardie warm somersdae.

Die woonstel beskik oor 'n onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die patio lei na 'n grasperk vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet. Daar is 2 parkeerplekke en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marelize G
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, gerieflik en pragtige uitsig. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Netjies en gerieflik. Die mooiste uitsig. Stapafstand van Thom...
Sien meer
Okt 2025
Desigan P
Gesin met klein kinders
5.0
Great place by the ocean! The unit is upmarket and very nice. It was fully equipped for my family and me. The location was perfect, dir...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Christine D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon, pragtige uitsig, goed gelee reg oorkant 'n swemstrand. Vriendelike personeel! Skoon, netjies eenheid met meer as genoeg spasie en alles...
Sien meer
Jul 2024
Deliwe D
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful stay. The place is beautiful. Exactly as it is in the pictures. It was very neat and has everything you need in the house. Wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Zelda V
Gesin met tieners
4.4
Gemaklik. Baie oulike plek en sal aanbeveel.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 71 The Beacon Sea View Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 725
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 725
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3d0942c95a627e66af7b9b830538e569ee7735f0b1cdcde0be96564604cc7be7c3bfe5ce5e0d503ca2b7ee33247d65439c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 92 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.520327050659 31.226381512998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang