Successfully reported
+28

711 @ The Sage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

711 @ The Sage is die ideale bestemming vir 'n wegbreek by die see in Seepunt en dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, 'n ketel, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n TV teen die muur en 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel is naby Seepunt Promenade se naglewe en restaurante geleë, stapafstand vanaf Sea Point Pavilion Beach en Milton Beach en 4,5 km vanaf Seinheuwel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tebogo M
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional and beautiful stay! The apartment looked exactly as the pictures. The host was kind enough to let us check out a bit later ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Peter O
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Baie netjiese, skoon plek. Sal weer daar bly. Ontvangspersoneel was baie welkom.
Sep 2025
Eileen V
5.0
Was wonderlik. Dit was heerlik, alles was so mooi en skoon en baie veilig. Ek gaan volgende jaar weer terug, en dit is baie sentraal geleë.
Sep 2025
Ronel V
5.0
Uitstekend & foutloos. Hierdie was loshande die beste verblyf wat ons nog ooit in die Kaap en deur die webtuiste bespreek het. Fantasties!. This was b...
Sien meer
Aug 2025
Bianca B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was a stunning apartment, just really wish it had a fan or air conditioning. It was really hot and I had to sleep with the do...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 711 @ The Sage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72eb3db71808fbd93b08e99d87222f594620a85629b6b0d39b3e6ef8e55cdc04ac8caa907dd442c0106438136c77bab8d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 377 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.917526676766 18.388465940952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang