Successfully reported
+11

72 on Circle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

72 on Circle is jou privaat toevlugsoord in die hartjie van Bloemfontein. Hierdie verblyf is die perfekte opsie vir paartjies, sakereise of klein gesinswegbreke.

Die eiendom beskik oor 'n ruim oopplan-uitleg wat twee volwassenes kan akkommodeer. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook vars handdoeke en basiese toiletware om jou verblyf geriefliker te maak.

Die eenheid sluit ook 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuisie in wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond.

Vir ekstra gemak is die eenheid toegerus met 'n verwarmer en 'n waaier wat by die veranderende seisoene pas. 'n TV met Netflix-stroming en Wi-Fi is beskikbaar vir gaste om te geniet. Veilige, omheinde parkering word ook voorsien.

Die eenheid is sentraal geleë en slegs 'n paar minute van skole en die Mediclinic af. Jy sal ook bekende winkelsentrums naby vind, soos Mimosa Mall en Preller Square.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 72 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc17686e3b4152ae174889a5489ef242b2386b1125aa50d55d96460d2a0b833e4bb404d11b19d96d37d1ef80d049070f7b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 72 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0958535 26.2148735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang