Successfully reported

72 On Devenish

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alana M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik, veilig. Ek sal beslis weer daar bly as ons Polokwane toe gaan. Ek het die spasie en privaatheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Perfekte plek! Heerlik gebly! Lekker privaat en ruim! Sal vir seker weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie netjiese en skoon verbluf met alles wat jy nodig het. Baie netjiese en skoon verblyf met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
1 nag Saam met vriende
3.2
Jun 2025

Ons het lekker geslaap. Die beddens en meubels is baie goed. Netjies en skoon. Sou graag 'n deur tussen toilet en stort aanbeveel. Die voordeur se skuifdeur moes ons met prestick plak om toe te bly. Die wasbakke in die badkamer kon ons nie gebruik nie, hopeloos te hoog ingesit. Geen bedlampies in die kamers nie. Die een kamer was vir net 1 persoon voorberei en ons het vir 4 bespreek. Die toilet sitplek is hopeloos te klein; dit kan werk vir kinders, maar beslis nie vir volwassenes nie. Die stort se warm water drukking is baie laag en flou.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Magrietha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en privaat, met goeie WiFi om te werk en Netflix om te ontspan. Dit is die ideale oornagplek, met alles wat 'n mens nodig het. Die privaat ingang en parkering is beslis 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly. Rustige area. Baie lekker gebly. Netjiese plek, mooi, modern en veilig. Sal net dink aan lugversorging. Andersins sal ek dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Gerieflik, ruim en skoon. Kan dit aanbeveel. Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Veilige parkering reg voor die woonstel onder 'n afdak en agter 'n hek. Die ekstra's soos melk en water in die yskas was baie waardeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Desiré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb943babff9a18f90362a50483f4c8c63741fdfbfea5d5bc747702aaa41eed92484443a84f1d6ce780176bde85ed5e30d649a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 72 Devenish Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.900664622078 29.470590566236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang