Successfully reported

@73 Boersma

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elrico F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie mooi, netjies en groot, alles wat jy nodig het is daar. Baie gerieflik. Die diens was baie wonderlik, vriendelik en die verblyf was baie, baie lekker. Ek sal enigeen aanbeveel om hier 'n pragtige en goedkoop plek te bespreek; jy sal nie spyt wees nie en dit is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uit die boonste rakke. Van die oomblik wat ek bespreek het, is ek op die hande gedra. Baie dankie vir julle moeite en al die ekstra klein goedjies wat gedoen is om die week by julle ekstra lekker te maak. Ek sal beslis weer 'n draai maak wanneer ek in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Als wat benodig word in rustige plek! Gevoel soos om tuis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
@73 Boersma
Baie dankie, ons waardeer baie u terugvoer.

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very comfortable stay. Thank you for friendly service and the room is very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik en rusting. Baie dankie vir goeie diens, plekkie was mooi en skoon en soos bemark op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik plek met alle geriewe en uiters vriendelike mense. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig - 'n oase tydens ons reis. Heerlik gebly by @73 Boersma - vir seker waarde vir geld. Ons sal graag weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik, gasvrye diens. Vriendelike verwelkoming. Pragtige ruim plekkie. Corne het vir seker gemaak ons is gemaklik en dat ons alles het wat nodig is. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Luuks, uitstekende waarde vir geld. So heerlik, netjies, skoon en gerieflike verblyf. Vriendelike en warm ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ruim, netjies, puik. Net een nag oorgeslaap, baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Boersma Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefad584df9acc904b3b53ccf0e544fd755f882215a1070e3e5e3809037f247107f5bffeae2b356bcd565323db449af0ab05f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 73 Boersma Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.1141809 26.1693302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang