73 Kyalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Marine Drive, 73 Kyalanga, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
73 Kyalanga is 'n bekoorlike woonstel in een van die mees gesogte vakansie-oorde in Umhlanga Rocks en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel. Hierdie area maak oop op 'n braai-area met 'n toegeboude braai.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die kompleks sluit 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gemeenskaplike braai-area in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 202
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 22 Marine Drive, 73 Kyalanga, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 73 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Marine Drive, 73 Kyalanga, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang