730 On Sher
Kry 30% af vir verblyf voor 20 Desember 2025. Bespreekbaar tot 3 Nov 2025
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R875 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gemaklik gemeubileer is en geskik is vir 2 gaste. 'n Enkelmatras vir 'n kind onder die ouderdom van 9 jaar, of 'n kampeerbedjie, is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang, wat dit ideaal maak vir paartjies, solo-reisigers en sakereisigers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste. Daar is ook 'n TV met onbeperkte Netflix en YouTube.
Veilige onderdakparkering en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien. Ongelukkig is die eenheid nie troeteldiervriendelik nie. Bykomende dienste soos pendeldienste, maaltye, 'n gevulde yskas, en stryk- en wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
'n Kragopwekker is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag.
730 On Sher is slegs 1 km vanaf Atterbury Value Mart, 4.5 km vanaf Menlyn Maine Central Square, 8 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrain-stasie in Hatfield, en 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, met maklike toegang tot die N1 en die R24.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marsia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink 730 On Sher het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang