Successfully reported
+13

74 on Marine - Apartment 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Marine Drive, Apartment 103, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die luukse tuinwoonstel is in die hartjie van Hermanus geleë. Die woonstel bied wonderlike tuin- en see-uitsigte. Die woonstel bied gerieflike verblyf met moderne toebehore in 'n gerieflike en stil omgewing.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die oopplan-uitleg het 'n moderne kombuis en ruim leefarea. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die moderne kombuis is volledig toegerus met Miele-toestelle, Nespresso-koffiemasjien en het direkte toegang tot 'n klein patio met gasbraai. Die woonstel het skilderye van die jong Suid-Afrikaanse kunstenaar Lionel Smit.

Albei slaapkamers is elegant versier met witgekalkte houtvloere, oorgenoeg kasspasie en en suite-badkamers. Beide slaapkamers en die sitkamer het ten volle lugversorging en deurgaans ondervloerse verhitting.

Daar is direkte toegang tot gemeenskaplike swembad, sondek met ligstoele en die tuin vanaf die woonstel. Daar is addisionele tafel en stoele vir die eksklusiewe gebruik van hierdie woonstel. Veiligheid word verseker deur 'n sekuriteitsalarm, kluis en interkomstelsel. Daar is 'n onderdakparkeerplek en gasteparkeerplek binne die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 74 Marine Drive, Apartment 103, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 74 on Marine - Apartment 103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Marine Drive, Apartment 103, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NDFjZDA0LWU4MmEtNGU0OS04MzZmLWExZTYxMmVlM2IzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 74 Marine Drive Apartment 103 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42191 19.242827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang