Successfully reported
+24

74 on Marine - Apartment 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Apartments 102 is 'n luukse, grondvloer, seefrontwoonstel, met skouspelagtige uitsigte oor Walkerbaai en die berge wat deur natuurliefhebbers waardeer sal word. Hierdie selfsorgwoonstel is stapafstand van die meeste restaurante en besienswaardighede af.

Die woonstel is ruim met 2 slaapkamers, albei met volledige en suite-badkamers. Die hoofsuite bied 'n koninggrootte-bed en skouspelagtige see-uitsigte. Die tweede suite het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 42" plasma-TV's en lugversorging sowel as die leefarea.

Ander geriewe sluit 'n oopplan, volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien en skottelgoedwasser in. Daar is 'n gerieflike sitkamer met eetarea. Die sitkamer is toegerus met 'n 42" plasmaskerm-TV, DVD/CD-speler en DStv/satelliet. Daar is 'n groot balkon met asemrowende see- en berguitsigte, perfek vir walviskyk vanaf Julie tot November. Daar is 'n gasbraai op die balkon.

Twee veilige, onderdak parkeerplekke met toegang tot woonstel via hysbak. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en ADT-sekuriteit. Hierdie volledig gemeubileerde woonstel pas perfek by gaste wat op soek is na luukse selfsorgverblyf in die middel van die walviskykdorp Hermanus.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 74 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 74 on Marine - Apartment 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZGM3MTBlLTliYWUtNDE5Mi1hZTg3LTM0YTc1YzM2MGQ3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 74 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421541587333 19.242946017197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang