Successfully reported
+20

74 on Marine Unit 201 - HC8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Marine Drive, 74 on Marine Unit 201, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 970 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

74 on Marine Unit 201 - HC8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die middel van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede van land en boot af. Die natuurskoon, matige klimaat, buite-doendinge, floraryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die gaste-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitstekende uitsig oor die see.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 74 Marine Drive, 74 on Marine Unit 201, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 74 on Marine Unit 201 - HC8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 970
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 970
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 970
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Marine Drive, 74 on Marine Unit 201, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a0320e91006ccf6a8e3b421a02266c3f02dda3f8dea13441c542743d30ca0f302807efcb6e28e911b9280c190107cd62efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 970 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 74 Marine Drive 74 on Marine Unit 201 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421599439476 19.243060241734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang