Successfully reported
+39

75 Beach Road, Gordon\'s Bay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Road, Gordon's Bay, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

75 Beach Road, Gordon's Bay bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgwoonstelle wat aan Gordonsbaai se strandfront geleë is en panoramiese uitsigte oor Valsbaai bied, en stapafstand vanaf die strand, plaaslike kroeë en restaurante.

Woonstel B is op die eerste verdieping geleë en is 'n oopplan-eenheid wat ingerig is met 'n dubbelbed, en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die woonstel se badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die eenheid het 'n eet- en sitarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en klein gasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met DStv, WiFi, en gaste kan gebruik maak van 'n patio met braaigeriewe. Gaste kan asseblief daarop let dat alle linne en badhanddoeke voorsien word.

Die skilderagtige hawedorpie Gordonsbaai spog met pragtige strande en bied die ideale seevakansie. Gordonsbaai bestaan uit die ou dorpie wat rondom die ou hawe geleë is, Bikini Beach, die berghelling teen die onderste hange van die Hottentots-Hollandberge, en die laagliggende voorstede nader aan die hoofstrand. Plaaslike besienswaardighede in Gordonsbaai sluit Bikini Beach, Boland Staproete, Somerset Mall en Steenbras Gorge in. Gordonsbaai is naby 'n verskeidenheid wynplase in die Helderbergstreek en is 15 km vanaf Somerset-Wes en 58 km vanaf die stad Kaapstad geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lynne M
Gesin met klein kinders
5.0
Heavenly views. The views are absolutely heavenly, with a big and spacious layout. Perfect for families with kids. Restaurants and shop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Chrisna V
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is oud, maar baie gerieflik. Die view en ligging is iets fantasties! Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Evelyn T
Saam met vriende
5.0
Memorable. Ons verblyf was fantasties.
Jun 2025
Arno M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig met 'n mooi uitsig. Was baie gerieflik met voldoende huisinhoud.
Apr 2025
Chantel M
Saam met vriende
5.0
Netjies en bekostigbaar en veilig met 'n asemrowend mooi uitsig! Ons het ons tydjie daar verskriklik baie geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 75 Beach Road, Gordon's Bay, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 75 Beach Road, Gordon\'s Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Road, Gordon's Bay, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYzJhZTYwLTM4NjItNGFhYi1iODY1LTg0NWE0ODVmY2FlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 106 5 1 5 75 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160652476152 18.868165612221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang