Successfully reported

75 on Milner Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekka! Ons het baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik en die plek was netjies en skoon. Probeer gerus hulle gevulde pannekoek vir ontbyt, dis heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Die gevulde pannekoek is baie mense se gunsteling. Mooi bly!

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great experience, definitely will return. Clean, neat and very friendly owners and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Thank you so much, Chris, for taking the time to write such a positive review. We really do appreciate it. Keep well.

Jacqui V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, good location. Cosy stay, spacious. Upgraded to a bigger room with a lovely bath.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ons verblyf was baie lekker en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie en hoop julle het lekker gekuier in die Noord Kaap.

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Perfect as always, attention to detail is amazing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Thank you so much. We really do appreciate it.

Liandra S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense, mooi plek, sal weer daar oornag. Ja, baie vriendelike gasvrou het ons baie laat ontvang, die gastehuis is pragtig en gerieflik. Sal dit aanbeveel as 'n moet bly in Kimberley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Liandra. Bly julle het veilig hier aangekom en die moeite om 'n resensie te skryf. Waardeer dit opreg.

Ann-mari P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik en het so welkom gevoel! Baie dankie, ons het heerlik gekuier. Hulle het moeite gedoen om ons te akkommodeer met ons sleepwaentjie. En die ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Ons waardeer die mooi resensie en is baie bly julle het so lekker oornag.

Karina S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Uitstekende diens en waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie Karina. So bly jy het jou verblyf by ons geniet!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Thank you so much. We do appreciate your nice review.

Neels J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Dit was netjiese slaapplek met vriendelike staff en 'n goeie ligging. Dit was gerieflike en netjiese blyplek vir 'n oornagstop tussen vergaderings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te plaas, Neels. Dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Milner Street, Memorial Road Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang