75 On Van Der Stel - Oakdale
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Van Der Stel, Bellville, 7539, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie onlangs opgeknapte woonstel beskik oor 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis, en is geleë in die hartjie van Oakdale, Bellville. Dit is 'n ideale keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Geleë in 'n stil en veilige buurt naby Tygervallei en gerieflik naby die N1-snelweg, bied die woonstel maklike toegang tot hoofroetes en plaaslike besienswaardighede.
Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid maak oop na 'n ingeslote binnehof en veilige parkering agter 'n hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kandy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 75 Van Der Stel, Bellville, 7539, Wes-Kaap
- Gaste dink 75 On Van Der Stel - Oakdale het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Van Der Stel, Bellville, 7539, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang