77 on Greystone Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Grayston Drive, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
77 on Greystone Apartment is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in Morningside wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer, met 'n stort, gedeel word. WiFi word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan ook ontspan op die privaat balkon.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, sakekerns en besienswaardighede, is 77 on Greystone Apartment 'n ideale basis om die omgewing te verken of 'n produktiewe werksreis te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Sophie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 77 Grayston Drive, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Grayston Drive, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang